SOFA

Previous
Vader Jacob

Chapter II - Page 7
Back

Next
Al die willen te kaap'ren varen

Sarie Marais

My Sarie Marais is so ver van my hart,
maar 'k hoop om weer te te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.

Refrein:
Obreng my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon.
Daar onder in die mielies,
by die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais.

Ek was so bang, dat die Kakies my sou vang,
en ver oor die see wegstuur.
Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand,
daar onder langs die Grootrivier.

Refrein

Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes,
hul sleep hou altyd watertoe.
Hulle gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip,
die josie weet waarna toe.

Refrein

Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
Trug na die ou Transvaal.
My lievelingspersoon sal seker ook daar wees,
om my met 'n kus te beloon.

Refrein (2x)

Daar onder in die mielies,
by die groen doring boom,
daar woon my Sarie Marais!